Day 8 using simply slim

So far so good. i spend the day relaxing a bit after a busy week. Not much to say really. Had my normal breakfast and small lunch as usual. For supper we having our normal boerewors rolls, that is  if we don’t eat out.

One thing that worries me a bit the fatique that creeps up on me. Friday afternoon it hit me again for a few hours resulting in me not being able to sleep much during the night. We will see how it goes


13 Responses to “Day 8 using simply slim”

  • Celia:

    Hi Johan,
    Do you know of any alternatives to Simply Slim. Safer and affordable. Thanks

  • Alida:

    Ek het nou al 9.8 kg in 4 weke verloor, my hart is baie seer omdat dit van die mark af is! werk vi my en my man fantasties! wens ons kan nog kry!

    • johan:

      Hmmm – hoop nie jou hart gaan permanent seer wees van die gebruik van simply slim nie.

    • marise:

      Ek voel saam jou. ekt nou al maklik R2000.00 aan die nuwe produk bestee en daar gebeur absoluut niks. ek kan nie glo dat hul actually dieselfde naam kon gebruik het nie want dit is beslus nie dieselfde produk. na jare se soek na iets wat vir my gewerk het moet ek moedeloos voortsoek na weereens ‘n goeie produk wat werk.

  • Rochelle Venter:

    Before using simply slim a converted my lifestyle to healthy eating habits and started excercise. Lost about 3kg in two weeks. Started to use simply slim and did not lose more than 1.5kg in a month. I really expected a miracle since SS says you don’nt have to change your diet or commit to any exercise programme. Nevertheless the fact that I do watch what I eat and burn 400 calories cycling a day, I never lost more than 2kg on SS.

  • marietjie:

    Sowat ‘n week voor die tyd ja. Ek het altyd gestap tot so 6 maande gelede en weens ‘n erge rugprobleem moes ek tydelik ophou. Ek stap op ‘n treadmill, so ek kan die afstand mooi sien en ook die kalorieverbruik.

  • marietjie:

    Na ‘n mand 1.4kg berloor, ek ht gesonde eetgewoontes, stap 6 km elke dag en ek het die duurste 1.4kg verloor

  • Yolandy:

    Die probleem wat ek het, is dat ek GLAD nie dors word, of energie het nie, le die probleem by my of die produk?

  • Ek gebruik ook SS vir die afgelope 8 dae. Het so ver 2 kg verloor. Ek drink dit voor 7 soggens en gaan slaap so ongeveer half 10 saans. Ek lei ook aan slaaploosheid met tye en het gevind dat ek sukkel om te slaap die laaste week.Word so na 12uur snags wakker en sukkel dan om weer aan die slaap te raak. Hopelik verander dit?

  • johan:

    Hi Adelle,
    My probleem is dat ek nie aan imsomnia gely het totdat ek Simply Slim begin gebruik het.
    Groete
    Johan

  • Adele Nel:

    Hallo Johan
    Ek lees gereeld jou updates oor SS. Ek gebruik dit nou vir 8 weke en het 10kg verloor. Ek het aan imsomnia gely voordat ek met SS begin het en was nogal bekommerd dat dit sal vererger. Ek kan eerlik se dat ek gewoonlik met min slaap oor die weg kom maar het baie minder slaapsteurnisse as voordat ek met SS begin het. Ek drink dit so teen 7uur soggens en gaan slaap om en by 23h00.
    Mooi bly ons praat weer.
    Groete Adele Nel

Leave a Reply

Simply Slim Pics

simply-slim-4 simply-slim-2 simply-slim-3
Categories